Die vierde been van die nasionale motocross kampioenskap is met groot sukses op Swakopmund gehou. Amper 60 ryers het deelgeneem onder moeilike omstandighede. Francois Lottering doen verslag en sĂȘ die weer was nie gunstig nie.