Die Aartappels SA-kongres eindig vandag by die Century City-konferensiesentrum in Kaapstad. Die tweedaagse geleentheid wat verskeie onderwerpe regoor die waardeketting insluit. Namibiese verbruikers is afhanklik van Suid-Afrikaanse produsente en daar was weer uitdagings met erge koue in Limpopo. Gert Bester, voorsitter van Aartappels SA, sĂȘ daar is kommer.