Die minimumloon is weer in die nuus met die publikasie daarvan in die Staatskoerant. Dit tree volgende jaar in werking. Die landbou-gemeenskap sĂȘ die loon is prakties vir sy bedryf nie en die sektor, wat vier landbou-unies insluit, wil vir kwytskelding vra. Kosmos 94.1 Nuus het met Danie van Vuuren van die Landbou Werkgewersvereniging gepraat.