Januarie is die bewusmakingsmaand vir servikale kanker. Servikale kanker is voorkombaar deur inenting en behandeling. Vroeƫ opsporing is die sleutel, maar dit bly 'n globale kwessie, veral in lae-inkomste gebiede. Rolf Hansen, uitvoerende hoof van die Kankervereniging van Namibiƫ, doen 'n beroep op vroue om getoets te word, veral omdat dit die tweede hoogste voorkoms van vrouekanker in die land is.