Bibberweer word volgende week verwag met 'n sterk kouefront wat op pad is. Sneeu word voorspel in die Kaap en kan die Suide van Namibiƫ ook tref. Kosmos 94.1 Nuus het met weerkenner Johan van den Berg gesels.
See All 10831 Episodes of "Kosmos 94.1"