Kyk, Afrikaners hóú van goeie kos. Wat is nou lekkerder as om saam met die gesin aan’t tafel te sit en kuier terwyl almal aan ‘n heerlike, tuisgemaakte bord boerekos smul?