Bernice West het die land aan die brand met die "Lyfie Challenge" en sy het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die liedjie en waarmee sy nog besig is. Luister gerus weer hier.
See All 1760 Episodes of "GROOTfm 90.5"