Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die wedren orgraniseerder van die Midmar Myl, Wayne Ridden gesels. Verder het hulle gekyk na die VRK Rugby toernooi, die Heineken Champions Cup en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
See All 1880 Episodes of "GROOTfm 90.5"