Bugermeesterskomiteelid van nutsdienste en streeksbedrywighede in die stad Tshwane het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike ingeloer om te gesels oor die water tekorte in die stad. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
See All 1760 Episodes of "GROOTfm 90.5"