Hy was lanklaas saam ons in die ateljee maar Wikus is terug met n splinternuwe enkelsnit genaamd "Kleintjie". Ons vind ook uit hoe sy liefde vir melktert bak in lockdown gemaak het dat hy sy vrou ontmoet en hulle groot reis-planne vir die jaar.
See All 1760 Episodes of "GROOTfm 90.5"