Ons het almal al beelde gesien wat onmiddelik ons oog vang, maar wie is die kreatiewe meesterbreine agter hierdie skeppings. Vandag gesels ons met Amone n grafiese ontwerper oor wat haar beroep so spesiaal maak en wat mense nie weet van dit nie.