Dricus "Stillknocks" du Plessis het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom gesels oor sy groot oorwinning en ook wat vir hom voorlĂȘ. Ruben Delmage het ook vir hom 'n verrassing gehad. Luister gerus weer hier.