Hy het lanklaas kom inloer maar kom deel vandag bietjie sy storie oor hoe sy operasie aan sy stembande sy hele uitkyk op die lewe verander het. Hy deel ook n liedjie wat 2 weke terug geskryf is oor sy liefde vir rugby en bederf ons met nog n paar akoestiese nommers.