Wouter Botes het op #DieGROOTBrekfis kom kuier om te gesels oor die Rietbok vlugramp wat plaasgevind het en die ekspidisies waarmee hulle tans besig is om die wrakke te ontdek. Luister gerus weer hier.
See All 1815 Episodes of "GROOTfm 90.5"