Dis Ruimteweek van 4-10 Oktober! Dr. Ruhann Steyn, Sterretoe ruimtefisikus sluit daagliks by ons aan met kort interessante brokkies oor die ruimte. Vandag kyk ons na waarom Pluto nie meer as 'n planeet geklassifseer word nie.
See All 1884 Episodes of "GROOTfm 90.5"