Dis Ruimteweek van 4-10 Oktober! Dr. Ruhann Steyn, Sterretoe ruimtefisikus sluit daagliks by ons aan met kort interessante brokkies oor die ruimte. Vandag kyk ons na die middelpunt van ons sonnestelsel - die son.
See All 1760 Episodes of "GROOTfm 90.5"