Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:
Mediese vasvrae: Watter orgaan help jou om geure en aromas te herken?
Skoksyfers: Swerm bye laat 4 mense in die hospitaal
Dis internasionale Eet ’n Appel Dag
Wêreld patiëntveiligheids-dag
Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.