Venita gesels met die talentvolle Ruderick Heuer oor sy splinternuwe enkelsnit, Skree Vir Altyd. Hulle delf ’n bietjie dieper in die storie agter die lied, die emosies wat dit geïnspireer het, en leer ook meer oor die mens agter die musiek.
See All 1881 Episodes of "GROOTfm 90.5"