Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

Mediese vasvrae: Watter deel van die oog gee vir jou oë hul kleur, soos blou, groen of bruin?
Afname in kinderinentings in Gauteng spel gevaar, sê DA
Om in jou neus te grou hou moontlik verband met Alzheimer’s.
Die temperatuur van ‘n mens se drink goed, kan jou in gevaar stel vir sekere kankers.
Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.