Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita oor:
Mediese vasvrae: Wat is die naam van die fobie wat die intense vrees vir bloed beskryf?
Venita gesels met Prof Oppel Greef om te gesels oor die SA Noodhulpliga se 90ste verjaarsdag
Fisioterapeut Melinda Marais kom gesels met Venita oor haar werk met bejaardes as deel van nasionale senior burger dag
Venita gee ‘n wenk vir die week.