Basson Laas gee vir ons ’n hele klomp redes om te SMILE op #WeeksdaeVibesMetVenita met sy nuwe enkelsnit. Hy gesels met Venita oor waar hy sy woorde vind vir sy musiek en die storie wat hy daarmee wil vertel.
See All 1886 Episodes of "GROOTfm 90.5"