In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
Mediese Vasvrae Vraag - Watter kindersiekte word veroorsaak deur 'n virus wat hoofsaaklik die speekselkliere aantas?
Skermtyd vir kinders – Is dit regtig so skadelik soos ons dink?
Binge-Watching: Wat doen dit aan ons brein?
PCOS word PMOS – Hoekom verander dokters wêreldwyd die naam?
Dr Jaco se wenk vir die week