Venita 'check in' by Deon Groot om vir hom 'n GROOT geluk te sĂȘ met sy SAMA nominasie vir Beste Pop Album. Hy vertel meer oor wat 'Seisoene' die album vir hom beteken het die afgelope jaar en wat hy nog beplan met sy musiek.
See All 1760 Episodes of "GROOTfm 90.5"