Op Donderdag 27 Januarie 2022 word daar 'n veiling gehou ten bate van Valiant Swart se vrou Lanelle. Valiant vertel vir Annelie meer oor die rede vir die veiling en die kitare en memorabilia wat deel gaan uitmaak van die veiling
See All 1760 Episodes of "GROOTfm 90.5"