Prokureur Shando Theron het op #DieGROOTBrekfis vir Ruben en Jen die eerste deel van die Zondo verslag kom uitlĂȘ. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.