Joshua na die reen het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy splinternuwe enkelsnit "Arende".

Luister gerus weer hier na die onderhoud as jy dit gemis het.