Rooksein kuier bietjie saam Doepie & Nina op Jou Groot Kuier met trots geborg deur King Price. Hulle voer hulle groot treffer Damlelielief op en ons hoor hulle splinternuwe enkele snit vir die eerste keer.
See All 1760 Episodes of "GROOTfm 90.5"