Lizz Meiring het #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gesels oor haar baie suksesvolle jare in die kunstebedryf. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.