Deidre Stolz beter bekend as Didi van die nuutste seisoen van Masterchef SA gee vir FanGirl Nina en Doepie bietjie inligting oor wat aan gaan agter die skerms en hoe haar journey was.