Progress Hlahla – Streeksbestuurder van "SANRAL Northern Region" het op #DieGROOTBrekfis vir Ruben en Jen 'n opdatering gegee oor die stand van sake met die sinkgat op die N1 hoofweg. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
See All 1815 Episodes of "GROOTfm 90.5"