Die oud-rektor van die US, prof. Andreas van Wyk, en ander akademici gesels vir oulaas in diƩ gewilde reeks. Willie Breytenbach, afgetrede politieke wetenskaplike aan die US, deel sy wysheid oor verspeelde kanse en nuwe geleenthede vir Suid-Afrika.