Uiteindelik sĂȘ die Bybel volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen. Die pad na die hemelstad is styl en somtyds onvriendelik. Mag ons volhard op die pad waartoe die Here ons geroep het.
See All 2392 Episodes of "Maroela Media"