Die heel eerste teleskope is deur handelaars op die see en deur weermagte gebruik. Oor die afgelope 400 jaar was daar enorme vooruitgang in die ontwikkeling van diƩ tegnologie, maar alle teleskope het twee dinge gemeen: hulle het die vermoƫ om lig te versamel en om voorwerpe te vergroot.