Die gewilde sangeres Leah vertolk die rol van Aspoestertjie, terwyl Marno van der Merwe as die prins en Carmen Pretorius as die bose stiefma te siene is. Maroela Media