Die Gelofte is ʼn belofte wat ʼn groep Voortrekkers onder leiding van Andries Pretorius gedurende die Bloedrivier-veldtog teen die Zoeloes in 1838 gemaak het.