Die handskoene kom af tussen Malan van Wyk en Francis Gerwel: “Onthou, jy het die wapens gekies. Jy het die oorlog begin. Moenie agterna huil nie.” Iemand word met ʼn vrugteruiker verras. Die ambulans jaag met Malan van Wyk na die hospitaal.
See All 2392 Episodes of "Maroela Media"