Professor Herman Saunders is steeds die middelpunt van belangstelling: “Professor Saunders saam met ʼn vrou. Nie sommer enige vrou nie.” Saam met wie kuier professor Saunders dat dit soveel opslae maak?