Geopende Deure speel ʼn belangrike rol om die kerk in Suidoos-Asië te ondersteun waar Christen-vroue van die ergste vervolging weens hulle geloof ervaar. Vicky Kente, woordvoerder van dié organisasie het, ʼn getuienis van ʼn vrou uit die streek gegee.
See All 2401 Episodes of "Maroela Media"