Dit is revue-week by Hoƫrskool Nelspruit. Konsertgangers kan uitsien na tydlose treffers op die maat van energieke dansers en sangers.
Wat beteken Aeternum? Kom vind uit by NHS se 27ste revue.
Ester de Kock en Berno Venter het in die ateljee kom gesels oor vanjaar se produksie.