Toerisme is aan die toeneem en daarom word 'n groot skoonmaakaksie eersdaags in Sabie beplan.
"Bring sommer die hele dorp," sĂȘ Linda Grimbeek van die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme vir Robin tydens hierdie week se episode van Laeveld Ervaring. Radio Laeveld