'n Veldwagter is gister in die Pretoriuskop-gedeelte van die Krugerwildtuin deur 'n buffel beseer. Die woordvoerder van die wildtuin, Ike Phaahla, sĂȘ hy is ernstig beseer tydens 'n patrollie. Hy ontvang tans mediese behandeling. Sy kollega het die buffel doodgeskiet. 100.5FM Radio Laeveld Nuus