My gas is Lizelle Rademeyer. Sy het ‘n voorliefde vir wiskunde en het meteorologie (weerkunde) en klimatologie studeer wat op toegepaste wiskunde en statistiek gebaseer is. Sy tuisonderrig haar 3 kinders en het baie praktiese ervaring oor hoe om wiskunde pret te maak.