Aangebied deur NB-Uitgewers Sussie Kotze keer na haar geliefde Weskus terug, maar dié slag is dit die Weskus van die vroeë 20e eeu. Sy vertel vir RSG se Martelize Brink van Klein Kattie, die kinderoppasser wat by vername mense ’n fyner lewe leer ken totdat sy ’n onbesonne huwelik aangaan.