NĂ¡ drie en 'n half jaar kom kuier Poen en Toekie, die twee plonkies van die planeet Wopper, weer op die aarde. Die groot vraag is egter: wat moet hulle hier kom doen?