LĂȘ ons kunste nou in die vlak water? Het ons smaak vervlak? Is alles nou net kits, vinnig en oppervlakkig? Wat het van ons aandagspan geword?