Pongie en Polollie lĂȘ besoek af by prof. Pafler Pascal om hom te vra om vir hulle 'n ruimteskip te bou. Hy is die enigste Ploeter wat slim genoeg is om hulle te help, maar hy is ook n bietjie slu, en daarom is hulle maar versigtig vir hom.