Selfs aan die begin van n nuwe jaar kan n mens ontmoedig en teleurgesteld voel. Hoe hanteer mens sulke gedagtes. Luister na Annie Coetzee, Clifford Sheldon en Bernard de Vries wat raad gee