Janine van Niekerk gesels met Andrike Griesel oor die rede vir haar liefde vir en empatie met mense in hulle onmoontlike tye. Kontak - op FB "Busybeesremedial" en whatsapp groep - https://wa.me/message/2L7LTWLMA2YLK1 Good News Time