Dwain van Rensburg gesels met Pierre van Vuuren, streeksdirekteur van TWFTW (The Word for the World). Hoof van ‘n span vertalers in Serwië wat die HELE Bybel in Romani oorvertaal het. Hy besoek tans SA. Spektrum Podcasts
See All 3034 Episodes of "Radio Pulpit"