Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; sy tema vir die middag: Stil tevrede uit Sefanja 3:17

Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou